• 17362528_765880550233562_5854646312615246941_n
  • 16683805_751294558358828_1691676538699015745_n
  • 10360341_392740720880882_2604726702676838307_n
  • 10639683_370817413073213_1747614736979366722_n
  • 10153810_292589170896038_634215528752208230_n
  • 1468631_251317591689863_2147002359_n
  • 481974_163980423756914_1512546447_n

Business Category: HomeBusiness Tags: Community and Wêreldwyd

Profile
Profile
Photos
Video
Map
Reviews
  • Bly betrokke

    Wêreldwyd is ‘n inisiatief van AfriForum om nuus en inligting onder Suid-Afrikaners in die buiteland uit te ruil en advies aan terugkerende burgers te gee.

    Bly op hoogte van nuusgebeure in die land. Verkry betroubare raad of kuier sommer net lekker saam en deel jou ervarings met ons.

    Wêreldwyd se webblad bestaan uit nuus om Suid-Afrikaners in die buiteland op hoogte te hou van kwessies wat hulle raak, maar ook uit bydraes van mense wat op interessante plekke woon, regoor die wêreld.

    Wêreldwyd se Wêreldgids is waar jy eg Suid-Afrikaanse inkopies kan doen in jou omgewing. Biltong, Ouma beskuit, blatjang, hulp met finansiering, immigrasie, Suid- Afrikaanse prokureurs, restaurante en nog meer, word gevind op die Wêreldgids van Suid-Afrikaanse besighede in die wye wêreld. Ondersteun mede Suid-Afrikaners in jou omgewing. Kontak ons gerus as jy jou besigheid gratis in ons gids wil lys.

    Intekenaars op ons nuusbrief kry ʼn gratis weeklikse nuusbrief met inligting oor allerlei interessante sake, maar ook noodsaaklike kwessies vir SA-burgers buite die grense.

    Wêreldwyd se Facebook blad is ‘n kuierplek vir alle Suid-Afrikaners in die buiteland en ook in Suid-Afrika.

    Ons wil vir jou die platform skep om saam met ons en ander Suid-Afrikaners regoor die wêreld te kuier, nes Suid-Afrikaners kan!

  • No Records Found

    Sorry, no records were found. Please adjust your search criteria and try again.

    Google Map Not Loaded

    Sorry, unable to load Google Maps API.

  • Leave a Review

    Your email address will not be published. Required fields are marked *

    Rate this Business (overall):
    Rate this Business individually for:
    Value of service
    Value of service
    Cost of service

    Drop files to upload


    Please drag & drop the images to rearrange the order